ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure 3|Events 3

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Bybelgedagtes en Bemoediging

Wenke en Resepte

Besoek Voetspore. Hierdie webtuiste bied bemoediging, Bybelgedagtes, oulike feite oor diere en ook resepte en wenke.


voetspore.arkpark.com

 

 

Christelike beginsels

Wenke vir Christene

Hierdie webwerf bespreek verskeie temas wat vir die Christen van belang is soos die verlossing deur Jesus Christus, die belangrikheid van die Bybel en so meer.


christen.afrikaansebybel.com
 

 

Riana Mouton Sangbediening

Blye Boodskap in Sang

Skakel Riana Mouton as u geesgevulde woord en sang tydens 'n spesiale funksie wil gebruik. Sy sal met graagte by u verrigtinge kom sing. Dit is haar passie en voltydse roeping om die Woord en Blye Boodskap van bemoediging en liefde uit te dra. Geen geleentheid is te groot of te klein nie.

Riana se musiek word tans oor verskeie groot stasies uitgesaai en haar melodieuse stem is welbekend by vele Suid-Afrikaners.

Daar is geen einde aan Christus se liefde nie.
Dít is die boodskap wat Riana in sang en melodie uitdra.

Lees meer by Riana se eie webtuistes.

ADSA: Riana Mouton, Blye Boodskap in Sang

rianamouton.arkpark.net

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2016

 

 

Jannie Theron

Ek ken 'n Naam CD

Die gospelsanger Jannie Theron se CD Ek ken 'n Naam is 'n hele ruk gelede gemaak. Besoek Jannie se webtuiste vir meer inligting en om na 2 van die CD se liedjies te luister.

Jannie Theron se nuwe CD: Ek ken 'n Naam

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor Bekering en ander onderwerpe, soos Redding, Vergifnis, Geloof of nog soortgelyke Christelike temas?  Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

bekering.afrikaansebybel.com

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by baie ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan gerus Piazza besoek vir meer inligting: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Navrae

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 

Gospelsanger Jannie

Uitstekend vir u volgende geleentheid!

Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie of om te luister na van sy liedjies, besoek sy webwerf.

ADSA: Gospelsanger Jannie Theron beskikbaar vir optredes

 

 

Song Ministry

Nantes and Adèle

The duo Nantes and Adèle is available for shows, church meetings and more.

They travel countrywide and will gladly sing at your special event.

More details in Afrikaans are available at the
website.

ADSA: Nantes and Adèle are available for shows

duet.arkpark.net

 

 

Tankwa National Park

Beautiful Scenic Nature

Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of
Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.

ADSA: Calvinia interesting tourist attractions

skilder.arkpark.info

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4

 Dienste
 Help
 Media
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4

 Entertainment
 Help
 Media
 Products
 Schools
 Services