ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure|Events

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Bybelgedagtes en Bemoediging

Wenke en Resepte

Besoek Voetspore. Hierdie webtuiste bied bemoediging, Bybelgedagtes, oulike feite oor diere en ook resepte en wenke.


voetspore.arkpark.com

 

 

Christelike beginsels

Wenke vir Christene

Hierdie webwerf bespreek verskeie temas wat vir die Christen van belang is soos die verlossing deur Jesus Christus, die belangrikheid van die Bybel en so meer.


christen.afrikaansebybel.com
 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, sierkussings, selfoonsakkies, strandsakke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot sweetpakke, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansietye. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting en 'n hele aantal foto's of besoek ons internetwinkel Cool Shop.

Oulike Waardepakkies!

shop.coolcreations

 

 

Jannie Theron

Ek ken 'n Naam CD

Die gospelsanger Jannie Theron se CD Ek ken 'n Naam is 'n hele ruk gelede gemaak. Besoek Jannie se webtuiste vir meer inligting en om na 2 van die CD se liedjies te luister.

Jannie Theron se nuwe CD: Ek ken 'n Naam

 

 

Riana Mouton Sangbediening

Blye Boodskap in Sang

Skakel Riana Mouton as u geesgevulde woord en sang tydens 'n spesiale funksie wil gebruik. Sy sal met graagte by u verrigtinge kom sing. Dit is haar passie en voltydse roeping om die Woord en Blye Boodskap van bemoediging en liefde uit te dra. Geen geleentheid is te groot of te klein nie.

Riana se musiek word tans oor verskeie groot stasies uitgesaai en haar melodieuse stem is welbekend by vele Suid-Afrikaners.

Daar is geen einde aan Christus se liefde nie.
Dít is die boodskap wat Riana in sang en melodie uitdra.

Lees meer by Riana se eie webtuistes.

ADSA: Riana Mouton, Blye Boodskap in Sang

rianamouton.arkpark.net

 

 

Grappige Pretmakers

Lewe vir Jesus

Ons is reeds 29 jaar aktief in Suid-Afrika om kinders te mobiliseer, te aktiveer en te inspireer om vir Koning Jesus te lewe. Verskeie programme word aangebied, ideaal vir 4 tot 12 jarige kinders. Ons gee ook opleiding aan belangstellendes. Kyk na die webtuiste vir meer besonderhede oor die leerplan.

Ons bied ook die volgende aan: narre, karakters, mimiek en drama en nog veel meer.

Sien uit daarna om vir naweke uitgenooi te word na u byeenkomste.

Kyk ook by die Pretmakers se webtuiste vir meer inligting oor hul poppespel en ander vermaak.

U bydrae tot hierdie organisasie se wenslysie kan 'n groot verskil maak vir persone wat hulle welwillendheidsdiens ontvang.

Nooi die PRETMAKERS sommer vandag nog om by jou geleentheid te kom optree.

ADSA: Grappige Pretmakers

 

 

Opsporings van Biologiese Ouers

Hulp aan ouers en aangenome kinders

Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n epos en ek sal dadelik daarop antwoord.

Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings   die afgelope jare. Die eboek se naam is          DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is beskikbaar by verskeie plekke op die internet.

Meer inligting is ook beskikbaar by die webwerf.

ADSA: Moeder en kindjie. Koop asb Leonie se boek "Die grootste geskenk"
findmyfamily.arkpark.info

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.


Vul die nodige inligting in by Piazza en ons kyk of ons u inligting kan bemark

 

 

Cool Creations

Exquisite Embroidery

Looking for a beautiful gift for someone special, for a kitchen tea, baptism event or just to spoil yourself? Cool Creations has the cutest items. From lovely bags and purses, bathroom towels, decorative cushions, cell phone bags, beach bags, dandy kitchen linen, including tablecloths and aprons, to tracksuites, attractive backpacks and stickers to decorate it.

Cool Creations also presents bargain events on a regular basis, as well as special sales for holidays. Visit Cool Creations for lots more info and photos or visit Cool Shop our own internet shop.

ADSA: Exquisite Embroidery and beautiful clothes and kitchen linen made by Cool Creations

Neat Value Packs!

coolcreations.dieknoop.info
 

 

 

Riana Mouton Song Ministry

Good News in Song

Contact Riana Mouton if you want to use spiritual song during your special function. She will gladly participate and sing at your event. It is her passion and full time mission to carry out the Word and Good News of encouragement and love. No event too big or too small.

Riana's music is currently broadcasted on various large radio and television stations and her melodious voice is well-known to many South-Africans.

There is no end to Christ's love. That is the message Riana wants to proclaim in song and melody.

Read more at Riana's own sites.

ADSA: Riana Mouton Song Ministry

 

 

Kunstenaarslys

Artists list

ADSA: Kunstenaars * ADSA: Artists

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by baie ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan gerus Piazza besoek vir meer inligting: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by die Piazza markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4

 Dienste
 Help
 Media
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4

 Entertainment
 Help
 Media
 Products
 Schools
 Services