ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Huis |Home
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Huis |HomeHuis 2|Home 2Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerTegnies|Technical

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, sierkussings, selfoonsakkies, strandsakke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot sweetpakke, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansietye. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting en 'n hele aantal foto's of besoek ons internetwinkel Cool Shop.

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk

Oulike Waardepakkies!

shop.coolcreations

  Navrae: coolcreations.dieknoop.info
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Aanlynwinkel: shop.coolcreations

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by baie ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan gerus Piazza besoek vir meer inligting: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by die Piazza markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 

Bybels vir Aflaai

Maklik en byderhand

Talle Bybels in verskeie tale, insluitend Afrikaans, sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.

Vir meer inligting sien Bybelteks

ADSA: Afrikaanse Bybel met boekmerke

 

 

Borduur- en Naaldwerk

Juanita's Creations

Juanita's Creations doen allerlei naaldwerk, asook professionele borduurwerk. Besoek Piazza vir foto's en meer inligting.

  Navrae
  Webwerf: Piazza

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

arkweb.arkpark.com

  Navrae
  Webwerf: arkweb.arkpark.com

 

 

Cool Creations

Exquisite Embroidery

Looking for a beautiful gift for someone special, for a kitchen tea, baptism event or just to spoil yourself? Cool Creations has the cutest items. From lovely bags and purses, bathroom towels, decorative cushions, cell phone bags, beach bags, dandy kitchen linen, including tablecloths and aprons, to tracksuites, attractive backpacks and stickers to decorate it.

Cool Creations also presents bargain events on a regular basis, as well as special sales for holidays. Visit Cool Creations for lots more info and photos or visit Cool Shop our own internet shop.

ADSA: Exquisite Embroidery and beautiful clothes and kitchen linen made by Cool Creations

Neat Value Packs!

coolcreations.dieknoop.info

Contact us

 

 

Borduurland

Pragtige Borduurwerk op produkte

Cool Creations se ontwerpbiblioteek is veelsydig met 'n hele aantal temas. Koop enige van die mooi en praktiese produkte wat Cool Creations aanbied, met 'n keuse van die talle ontwerpe uit Cool Creations se versameling.

ADSA: Cool Creations se ontwerpbiblioteek, Borduurland

borduurland.arkpark.info

  Navrae
  Webwerf: borduurland.arkpark.info

 

 


  Akkommodasie
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Huis
  Huis 2
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Tegnies

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Computer
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  Home
  Home 2
  Leisure
  Leisure 2
  Technical

  Entertainment
  Events
  Help
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Huis |HomeHuis 2|Home 2Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerTegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     

Christenskap

ARK Webontwerp

ARK Web Design


swallowsoftware.arkpark.net
ADSA © 2022

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 
Bible Text

Bybelteks

Bekering