ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Algemeen|General
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Huis |HomeHuis 2|Home 2Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerTegnies|Technical

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Christelike beginsels

Wenke vir Christene

Hierdie webwerf bespreek verskeie temas wat vir die Christen van belang is soos die verlossing deur Jesus Christus, die belangrikheid van die Bybel en so meer.


christen.afrikaansebybel.com

 

 

Bybelgedagtes en Bemoediging

Wenke en Resepte

Besoek Voetspore. Hierdie webtuiste bied bemoediging, Bybelgedagtes, oulike feite oor diere en ook resepte en wenke.


voetspore.arkpark.com

 

 

Ri's Werkswinkel

Heilbron

Hulp met herstelwerk aan plaasvoertuie

Ri's Werkswinkel herbou en herstel trekkers, swaarvoertuie, plaaswerktuie en ander swaar toerusting. Of jy nou van Alldays of Vredenburg is of van Vryheid of Pofadder, Ri's Werkswinkel lewer diens aan kliënte regoor Suid-Afrika.

Besoek die webwerf vir meer inligting oor die dienste en kyk na foto's van vorige projekte.

Selfs jou ou trekker kan weer nuwe lewe kry

ADSA: Herboude voertuie soos trekkers by Ri's Werkswinkel

ris.arkpark.info

 

 

Borduur- en Naaldwerk

Juanita's Creations

Juanita's Creations doen allerlei naaldwerk, asook professionele borduurwerk. Besoek Piazza vir foto's en meer inligting.

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.
Vul die nodige inligting in by Piazza en ons kyk of ons u inligting kan bemark

ADSA: Verrigtinge vir die jongspan, stokperdjies

 

 

Opsporings van Biologiese Ouers

Hulp aan ouers en aangenome kinders

Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n epos en ek sal dadelik daarop antwoord.

Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings   die afgelope jare. Die eboek se naam is          DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is beskikbaar by verskeie plekke op die internet.

Meer inligting is ook beskikbaar by die webwerf.

ADSA: Moeder en kindjie. Koop asb Leonie se boek "Die grootste geskenk"

findmyfamily.arkpark.info

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

arkweb.arkpark.com

 

 

Tracing Biological Parents

Helping parents and adopted children

I trace birth parents and adopted children. If you need my services, please send me an email and I will respond immediately.

I also wrote a book about my experiences in the last few years. The ebook is in Afrikaans and the title is DIE GROOTSTE GESKENK. It is available at various sites on the Internet.

More info is available at the site: findmyfamily.arkpark.info

Please buy Leonie's book DIE GROOTSTE GESKENK (ADSA: Mother and son)

findmyfamily.arkpark.info

 

 


  Akkommodasie
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Huis
  Huis 2
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Tegnies

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Computer
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  Home
  Home 2
  Leisure
  Leisure 2
  Technical

  Entertainment
  Events
  Help
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Huis |HomeHuis 2|Home 2Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerTegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     

Christenskap

ARK Webontwerp

ARK Web Design


swallowsoftware.arkpark.net
ADSA © 2022

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 
Bible Text

Bybelteks

Bekering