ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Kuns|Art

 

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

arkweb.arkpark.com

  Navrae
  Werf: arkweb.arkpark.com
 

 

Embroidery Products

Fancy gifts

Cool Creations supplies items with beautiful embroidery work. Products include: denim bags, backpacks, baby linen, pencil cases and dishcloths with unique decorations. Bags are all made of denim and embroidered with a decorative picture. Visit Piazza for photos of some products. There are also cute embroidery designs to choose from.

ADSA: Cool Creations Denim Bags

 Site: piazza.arkpark.com/embroidery
 

 

Jannie Theron

Ek ken 'n Naam CD

Die gospelsanger Jannie Theron se CD Ek ken 'n Naam is 'n hele ruk gelede gemaak. Besoek Jannie se webtuiste vir meer inligting en om na 2 van die CD se liedjies te luister.

Jannie Theron se nuwe CD: Ek ken 'n Naam

gospelsinger.arkpark.info

  Navrae
  Webwerf: gospelsinger.arkpark.info
 

 

Cool Shop Borduurwinkel

Uitstekende produkte met lieflike borduurontwerpe

Moeg gesoek na besonder mooi geskenke, maar terselfdertyd ook buitengewone praktiese items? Dan moet u ons aanlynwinkel besoek.

Ons voorsien nuttige produkte soos rugsakke, handsakke, beursies, klere, boekmerke, linne, kombuissakke en -linne, plakkers, Kerskouse, pennesakkies en liniaalsakkies, doekesakke, babalinne, sierkussings, ringkussinkies, geskenkbewyse en nog meer.

Die produkte word almal pasgemaak, omdat ons kliënte die geleentheid kry om die bepaalde borduurversierings vir die produk wat hulle koop, te kies. Meeste produkte is ook in 'n wye reeks  materiaalsoorte en -kleure beskikbaar.

Die Cool Creations internetwinkel is maklik om te gebruik en het gewoonlik een of ander verrassings-winskopie. Kom kuier gerus. Ons sien uit daarna om u te bedien.

Cool Shop: Uitstekende produkte met lieflike borduurontwerpe

shop.coolcreations

 Werf: shop.coolcreations.dieknoop.org
 

 

Filaflooi

T-Hempies wat anders is

Filaflooi is vir kinders en filaflooi is Afrikaans!
Kinder-T-hempies met mooi woorde laat harte smelt! Besoek gerus Piazza vir mooi foto's van die oulike produkte.

piazza.arkpark.com

  Navrae: piazza.arkpark.com
 

 

Teddiebeertjies en Feetjies

Pragtige ontwerpe

Soek jy na buitengewone borduur-ontwerpe met oulike teddiebeertjies of fyn klein feetjies? Cool Creations het 'n groot verskeidenheid ontwerpe om van te kies. Besoek die webwerf vir ontwerpe of foto's van Cool Creations se produkreeks.

Uitstekende diens en asemrowende ontwerpe!

ADSA: borduur-ontwerpe met oulike teddiebeertjies of fyn klein feetjies

Cool Creations Feetjies

Werf: cooldesigns.arkpark.com
 

 

Kunstenaarslys

Artists list

ADSA: Kunstenaarslys

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by baie ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan gerus Piazza besoek vir meer inligting: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Navrae

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 

ARK Ontwerpe

Illustrasies en webwerwe

Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies. Meer inligting oor ons diens is te sien by die webwerf.

arkweb.arkpark.com

ARK Webontwerp * ARK Web Design

 

 

Boeke met Bybeldagstukke

Daaglikse pitkos

Boeke met Bybeldagstukke kan aanlyn gekoop word by Riana Mouton se musiek-ewinkel.

rmouton.dieknoop.org

  Navrae
  Webwerf: rmouton.dieknoop.org
 

 

Teddy Bears and Fairies

Cool Designs

Looking for beautiful embroidery designs with cute teddy bears or petite fairies? Cool Creations have a multitude of designs to pick from. Visit the site for designs of photos of the Cool Creations Product range.

Excellent service and breathtaking designs!

ADSA: Cool Creations Teddy bear designs
Cool Creations Teddies

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Huis
 Huis 2
 Kuns
 Kuns 2
 Tegnies

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 General
 General 2
 Home
 Home 2
 Technical

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Kuns|ArtKuns 2|Art 2Tegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     

Christenskap

ARK Webontwerp

ARK Web Design

 


swallowsoftware.arkpark.net
ADSA © 2022

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 

Bible Text

Bybelteks

Bekering