Opsporings van Biologiese
Ouers
Hulp aan ouers en aangenome kinders
Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n epos en ek sal dadelik daarop antwoord.
Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings die afgelope jare. Die eboek se naam is DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is beskikbaar by verskeie plekke op die internet.
Meer inligting is ook beskikbaar by die webwerf.
|
findmyfamily.arkpark.info |
Bybelgedagtes en Bemoediging
Wenke en Resepte
Besoek Voetspore. Hierdie webtuiste bied bemoediging,
Bybelgedagtes, oulike feite oor diere en ook resepte en wenke.
|
voetspore.arkpark.com |
Christelike beginsels
Wenke vir Christene
Hierdie webwerf bespreek verskeie temas wat vir die Christen
van belang is soos die verlossing deur Jesus Christus, die belangrikheid van
die Bybel en so meer.
|
christen.afrikaansebybel.com |
Boeke met Bybeldagstukke
Daaglikse pitkos
Boeke met Bybeldagstukke kan aanlyn gekoop
word by Riana Mouton se musiek-ewinkel.
|
rmouton.dieknoop.org |
Piazza
Spog-markplein
'n Vertoonkas-area by ARK. Sluit oa pragtige borduurwerk in.
Besoek gerus die webwerf vir 'n kunstenaarslys.
Wil u ook graag u pragtige handwerk-artikels by Piazza uitstal? Kontak ons
gerus dmv ons
Navraagvorm
op die webtuiste.
Tans word kunswerke van die volgende oorweeg:
Blommerangskikkings, enige items mbt troues, skilderwerk, hekel- en
breiwerk, lappoppe, mooi kunsnaaldwerk, laslappie-produkte en so meer. |
piazza.arkpark.com |
Tracing Biological Parents
Helping parents and adopted children
I trace birth parents and adopted children. If you need my services, please send me an email and I will respond immediately.
I also wrote a book about my experiences in the last few years. The ebook is in Afrikaans and the title is DIE GROOTSTE GESKENK. It is available at various sites on the Internet.
More info is available at the
site:
findmyfamily.arkpark.info
|
findmyfamily.arkpark.info |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor Bekering en ander onderwerpe, soos Redding, Vergifnis, Geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
bekering.afrikaansebybel.com |
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van
Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
|
|
|
|
|
Thru The Bible
With Dr. J. Vernon McGee
Thru The Bible is a 30-minute radio program that takes the listener through the entire Bible in just 5 years, going back and forth between the Old and New Testaments. Notes and outlines designed to aid the listener in this study are available without cost. This Bible study program has been aired on stations in the U.S. since 1967, and is now being produced in over 80 languages around the world.
Thru the Bible is currently broadcast on the Internet in various languages like: Arabic, Cantonese, Farsi (Persian), French, German, Hebrew, Mandarin, Russian, Spanish and Vietnamese, to name but a few. For more information visit:
ttb.org/global-reach
Thru The Bible radio programs are also available in an easy to use compact disc album. This and many excellent books and other Bible recources can be ordered on their website at:
ttb.org
If you would like to receive information on Thru the Bible's entire product inventory, please contact them. They will be happy to send you a Resource Catalog.
|
Please join Thru the Bible in getting the Word of God out. Their ministry is a continual source of blessing and encouragement to many.
Postal address in Canada:
Box 25325, London,
Ontario N6C 6B1
ttb.org |
|
|
|
|
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale, insluitend Afrikaans, sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybelteks |
|
Gedenkuitgawe
Die Majuba-Monument Gedenkuitgawe wat tydens die monument onthulling beskikbaar was, is nou ook te sien op die Internet by die webwerf by:
|
majuba.arkpark.net |
Jannie Theron
Ek ken 'n Naam CD
We announce the CD by the gospel singer Jannie
Theron. The CD "Ek ken 'n Naam" is now available. Visit
Jannie's website for
more information and to listen to 2 songs from the new CD.
|
gospelsinger.arkpark.info |
Download Bibles
Easy and accessible
Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.
For more information see Bible Text |
|
Tweede Vryheidsoorlog
11 Oktober 1899 tot 31 Mei 1902
Besoek enige van die onderstaande webwerwe en kom sodoende meer te wete oor gebeure in hierdie besondere tydperk van die Afrikaners se
geskiedenis.
|
Anglo-Boer War concentration camps |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.
Vul die nodige inligting in by
Piazza en ons
kyk of ons u inligting kan bemark |
Piazza |
|
|
|
Tankwa Nasionale Park
Pragtige natuurskoon
Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei,
Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.
|
skilder.arkpark.info |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is
reeds toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by ARK Webontwerp se webwerf |
|
| |
|