ADSA: Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Help 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpHelpHelp 2

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

    

    

 

 

Privaatskool Hoëveldrif vir
Christelike Volkseie Onderwys

Opvoeding met sorg

Hoëveldrif is 'n privaatskool in Bethal, waar die onderwysers die leerlinge opvoed volgens Christelike standaarde en Bybelbeginsels. Besoek hierdie CVO skool se webtuiste by die onderstaande skakel.

 

 

Kaleidoskoop

Konsepte onder bespreking

Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.

ADSA:Konsepte onder bespreking

 
 

 

Tracing Biological Parents

Helping parents and adopted children

I trace birth parents and adopted children. If you need my services, please send me an email and I will respond immediately.

I also wrote a book about my experiences in the last few years. The ebook is in Afrikaans and the title is DIE GROOTSTE GESKENK. It is available at various sites on the Internet.

More info is available at the site: findmyfamily.arkpark.info

Please buy Leonie's book DIE GROOTSTE GESKENK (ADSA: Mother and son)

findmyfamily.arkpark.info

 

 

Kunstenaarslys

Artists list

ADSA: Kunstenaars * ADSA: Artists

 

 

Ri's Werkswinkel

Heilbron

Hulp met herstelwerk aan plaasvoertuie

Ri's Werkswinkel herbou en herstel trekkers, swaarvoertuie, plaaswerktuie en ander swaar toerusting. Of jy nou van Alldays of Vredenburg is of van Vryheid of Pofadder, Ri's Werkswinkel lewer diens aan kliënte regoor Suid-Afrika.

Besoek die webwerf vir meer inligting oor die dienste en kyk na foto's van vorige projekte.

Selfs jou ou trekker kan weer nuwe lewe kry

ADSA: Herboude voertuie soos trekkers by Ri's Werkswinkel

ris.arkpark.info

 

 

Bybels vir Aflaai

Maklik en byderhand

Talle Bybels in verskeie tale, insluitend Afrikaans, sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.

Vir meer inligting sien Bybelteks

 

 

CVO Amajuba

Christelike Opvoeding

Siek en sat vir vreemde dinge wat onderwysers in jou kinders se kop probeer druk? Hoekom nog verder sukkel? Bring jou kind of kinders na CVO Amajuba, waar Christelike waardes die kern van opvoeding is.

Besoek CVO Amajuba se webtuiste vir meer inligting oor hierdie pragtige skool. Jou kinders se sorg is van primêre belang en by Amajuba sal hulle dit en nog baie meer vind.

amajubacvo.arkpark.net

 

 

Professionele Sagteware

Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste

Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel?
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste?
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland?
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het?
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener?
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik?

Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.

Lees meer

Laat jou rekenaar jou soos 'n groot aap voel?

ADSA: Laat jou rekenaar jou soos 'n groot aap voel? Daar is oplossings.

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada

Lees meer

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for your business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

swallowsoftware.arkpark.net

 

 


Help
Help 2

Helpkaart
ADSA
Help Map

 

Dienste
Gebeure
Media
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Media
Products
Schools
Services