Bybelgedagtes en Bemoediging
Wenke en Resepte
Besoek Voetspore. Hierdie webtuiste bied bemoediging,
Bybelgedagtes, oulike feite oor diere en ook resepte en wenke.
|
voetspore.arkpark.com |
Christelike beginsels
Wenke vir Christene
Hierdie webwerf bespreek verskeie temas wat vir die Christen
van belang is soos die verlossing deur Jesus Christus, die belangrikheid van
die Bybel en so meer.
|
christen.afrikaansebybel.com |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor Bekering en ander onderwerpe, soos Redding, Vergifnis, Geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
bekering.afrikaansebybel.com |
Opsporings van Biologiese
Ouers
Hulp aan ouers en aangenome kinders
Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n epos en ek sal dadelik daarop antwoord.
Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings die afgelope jare. Die eboek se naam is DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is beskikbaar by verskeie plekke op die internet.
Meer inligting is ook beskikbaar by die webwerf.
|
findmyfamily.arkpark.info |
Privaatskool Hoëveldrif vir
Christelike Volkseie Onderwys
Opvoeding met sorg
Hoëveldrif is 'n privaatskool in Bethal, waar die
onderwysers die leerlinge opvoed volgens Christelike standaarde en
Bybelbeginsels. Besoek hierdie CVO skool se webtuiste by die
onderstaande skakel. |
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.
Vul die nodige inligting in by Piazza en ons kyk of ons u inligting kan bemark |
|
Download Bibles
Easy and accessible
Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.
For more information see Bible Text |
|
Bejaarde en Gestremde Versorging
Athalia Uitreik
'n Helpende hand in die gemeenskap
Athalia Uitreik se hoof doelwit is om die toenemende vraagstuk na bekostigbare verblyf aan te spreek. Dit is veral vir bejaardes en
gestremdes wat afhanklik is van staatstoelae en soortgelyke pensioen, om dit die hoof te bied en uitkoms te probeer bewerkstellig.
Lees meer by die onderstaande webwerf.
|
athalia.arkpark.info |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2022 is
reeds toegeken.Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by ARK Webontwerp se webwerf
|
|
Ri's Workshop
Heilbron
Ri's Workshop restores and repairs tractors, heavy vehicles, farm implements and other heavy equipment. Whether you are from Alldays or
Vredenburg, or from Vryheid or Pofadder, Ri's Werkswinkel renders service to clients all over South Africa.
Visit the website for more information about the services and take a look at photos of previous projects.
|
Even your old red tractor can be repaired
ris.arkpark.info |
| |
|