ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

ADSA

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

NavraeWerfkaart|Site MapInquiries

 

Opgedateer: 17 Mei 2022 ** Updated: May 17, 2022

 

 

Welkom! * Welcome!

KleurADSA Gratis Advertensies Tema:Kleur (Pienk Vlindertjie) * ADSA Free Ads Theme: Color (Pink butterfly)Color
Uitgawe 172 ** Issue 172

ADSA Gratis Advertensies Tema:Kleur (Bome, Blomme, See) * ADSA Free Ads Theme: Color (Trees, Flowers, Sea)

     
'n Psalm van Dawid.
Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om Sy Naam ontwil.
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf dié vertroos my.
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie;
my beker loop oor.
Net goedheid en guns sal my volg
al die dae van my lewe; en ek sal in die huis
van die HERE bly in lengte van dae.

Psalm 23

 

A Psalm of David.
The LORD is my shepherd; I shall not want.
He maketh me to lie down in green pastures: he leadeth me beside the still waters.
He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness for his name's sake.
Yea, though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil: for thou art with me; thy rod and thy staff they comfort me.
Thou preparest a table before me in the presence of mine enemies: thou anointest my head with oil; my cup runneth over.
Surely goodness and mercy shall follow me all the days of my life: and I will dwell
in the house of the LORD forever.

Psalm 23

 
 


NavraeWerfkaart|Site MapInquiries

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     

ARK Webontwerp

ARK Web Design

Christenskap

Swallow at pink blossoms
swallowsoftware.arkpark.net
ADSA © 2022

ADSA Werfkaart: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Werfkaart Download Bibles, angel

 Bible Text

Bybelteks

Bekering